KUSA Registered Member

Yorkshire terriers/ Exotic Yorkies / Biewer Breeder

Yorkie Guesthouse Centurion

Testimonials

Add A Testimonial
Rene Schwarz
2015-09-02, 18:31
I have owned many yorkies over the years. After my baby was stollen, I surfed the Yorkie breeders websites looking for the perfect lady. Finally I came across Diana's Yorkies. My new baby Roxy is the most precious lady ever, gentle and full of fun. Diana' S love and passion for not only her Yorkies, but also for Roxy is clear. When Roxy needed someone to babysit her whilst I was out of town, Diana offered. I never ever felt so relaxed with trusting someone to look after her. Thank you so very much Diana for all you do for us, giving us advise and enquiring on Roxy's wellbeing. Your are truly a remarkable woman.
heidi welgens
2015-06-25, 10:28
Hamley gaan jou en Bambie so mis. Twyfel STERK of ek weer so lekker tweede huis vir hom gaan kry in Engeland soos by jou. Dankie vir al jou liefde vir my furbaby :( Tissues hier kom ons!
Maggie Nel - Nikita
2015-02-16, 11:06
Diana is 'n Yorkie-Engel en 'n tuiste vir my Yorkie soos haar eie huis. Nog nooit het ek soveel vertroue in enige mens gehad soos in Diana nie, en kan ek Nikita enige tyd by haar gaan aflaai met volle vertrou en wete dat Nikita met die beste sorg, liefde en vreugde omhels en bedien word. En Diana is ook 'n fantastiese versorger wat Nikita mooier skeer as engie ander Doggie Parlour en Nikita slaap skoon deur die proses, dis hoe lekker Diana dit vir haar maak.
Diana kan ook enige tyd geraadpleeg word vir raad en hulp met enige Yorkie vrae en is 'n betroubare staatmaker. Ons Nikita is so lief vir Diana, ons voel al almal soos een familie!
Baie Dankie vir wat jy vir die Yorkie wereld beteken Diana. Ons lief en waardeer jou Baie!!!
Heidi Welgens
2015-02-06, 21:58
Hi Diana, jy is absoluut 'n engel wat uit die hemel geval het vir my Hamley-woefie! Ek kan regtig nie genoeg dankie se vir hoe goed jy hom behandel nie en dat ek met 'n rustige hart werk toe gaan as hy by jou is nie. Hom wat jou 'groet' met dieselfde liefde as vir my spreek ook boekdele. Dankie!!
Lani
2015-01-21, 15:31
Ek moet jou komplimenter op jou honde, ek was nou al op n hele paar webtuistes van telers, en jou honde is almal in die beste toestande!

Baie mooi hondjies! Kan sien dit is jou kinders!!
DianaYorkies
2014-10-17, 08:16
Please post your experience with us here.
Page: 1 2 3